Waarom is ‘n onafhanklike trustee belangrik
In 1989 het die Wet op die Beheer oor Trustgoed (Wet Nr 57 van 1988) in werking getree. Hierdie wetgewing is ingestel om die basiese beginsels van Trusts en Trust-konsepte te omskryf en te definieer aangesien daar ‘n leemte in daardie opsig in ons regstelsel rondom Trusts bestaan het en die hoofdoel van hierdie Wet […]