Verandering van besonderhede nou vergemaklik
Voordat u jaarlikse opgawe voltooi word is dit belangrik om seker te maak dat kontak-, adres-, bank- en openbare amptenaar besonderhede van die entiteit (hetsy vir ‘n individue, maatskappy, trust of enige ander entiteit) korrek is, deur dit te bevestig en op te dateer met gebruik van die RAV01 vorm. Die RAV01 besonderhede kan op twee […]